Of jy nou ‘n heerlike oopplan vertrek in jou huis het of in ‘n klein ou woonstelletjie bly, jy het tien teen een al ‘n skuifdeur in jou lewe raakgeloop. Jy kan selfs een in jou huidige huis hê, hetsy dit nou vir styl is of om spasie te bespaar.
Vandag beloer ons 17 voorbeelde van skuifdeure, in groot én klein leefspasies, wat ons herinner hoekom hierdie soort strukture soveel aandag wêreldwyd geniet…
Kyk gerus na hierdie 7 gewoontes om jou huis skoon te hou.