​14 rustieke braaiers waaroor jy mal gaan wees

Johannes van Graan Johannes van Graan
Arquitetura Interiores de Residência, studio VIVADESIGN POR FLAVIA PORTELA ARQUITETURA + INTERIORES studio VIVADESIGN POR FLAVIA PORTELA ARQUITETURA + INTERIORES Patios & Decks
Loading admin actions …

Nes enige ander voorwerp of vertrek, kan ‘n braaier ook in bykans enige styl ontwerp word, van modern tot klassiek. Maar dis die rustieke styl wat blykbaar die gewildste is, en daarom gaan ons vandag op rustieke braaiers fokus.

Loer bietjie na hierdie 14 voorbeelde van braaiers, ontwerp in ‘n menigte verskillende materiale (van baksteen en klip tot hout en metaal) met verskeie kleure en in verskillende spasies (stoepe, tuine, kombuise, ens.) om jou bietjie inspirasie te gee vir daardie volgende kuier…

3

10

12

14

Vir nog ekstra styl buite jou huis, kyk gerus na hierdie 7 Indrukwekkende pergolas vir jou tuin.

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine