​12 slaapkamers wat elegansie inspireer

Johannes van Graan Johannes van Graan
HOTEL CAL REIET – THE MAIN HOUSE, Bloomint design Bloomint design Mediterranean style bedroom
Loading admin actions …

Terwyl sommige van ons ons persoonlike stempel wil afdruk met die versier van die slaapkamer, verkies ander om eerder net rond te speel met kleure, teksture en dekor. En alhoewel daar niks fout is daarmee nie (dit is jou slaapkamer), moet mens tog ‘n plan in plek hê; ‘n sekere styl en “look” wat jy wil hê jou kamer moet geniet, hetsy dit nou super modern, kalm en rustig, kleurvol en gelukkig, of watookal is. 

Vandag beloer ons 12 slaapkamers (in verskillende style, van modern tot rustiek) wat almal een ding in gemeen het: elegansie! Kom ons kyk watse meubelstukke, dekor en ander elemente is gebruik om dit reg te kry…

5

6

10

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine